Like most websites on the internet, this website uses cookies. By using our website, you agree to our Cookie Policy. I Accept

Our Products

Cakes

We use only the best ingredients and fresh products and bake with love.

Happy Customers

Thank you ! All loved the biscuits. Again, good doing business with you....

Angelique Erasmus

Happy Customers

Die koek was pragtig!!! En vreeslik lekker! So baie dankie vir al jou moeite!...

Yolande Malan

Happy Customers

Baie dankie. Die koek was pragtig en lekker!!! En die koekies baie mooi. Dit was een groot sukses! Ek wil net vir jou se Baie baie dankie vir die pragtige koek en als daar by. Dit is perfek! !! Sien fotos aangeheg. Ek sal defnitief vir jou weer gebruik....

Lizel Immelman

Happy Customers

Daar is so baie dinge waarvoor ons wil dankie sê… Dankie voel na so min letters vir alles wat jy gedoen het! SUPER baie dankie vir ons baie spesiale troukoek! Dankie vir al jou Liefde en tyd wat daarin gegaan het, dis presies wat ons wou gehad het en waardeer dit so!...

MG & Surene Lotter

Happy Customers

Jy is elke mooi woord werd!!!! Ek is so dankbaar jy stap hierdie ongelooflike reis (avontuur) saam ons.....dit wat ons droom help jy maak gebeur....en dis elke keer 'n hoogtepunt!...

Lelecia Kotze

Our Work

wedding-cakes

Weddings

birthday-cakes

Birthdays

Contact Us For A Quote

Krummels Sugar Art - Botrivier

E-mail: info@krummels.co.za

Cell: 082 494 5236 (Charlotte)