Daar is so baie dinge waarvoor ons wil dankie sê… Dankie voel na so min letters vir alles wat jy gedoen het! SUPER baie dankie vir ons baie spesiale troukoek! Dankie vir al jou Liefde en tyd wat daarin gegaan het, dis presies wat ons wou gehad het en waardeer dit so!...
MG & Surene Lotter